Blogger
Cstelle
On Blogger since: July 2009
Profile views: 993

My blogs

About me

GenderFemale
LocationSuid Kaap, South Africa
IntroductionEk's besig om die jarelange 2 SPOORPAD van my lewe te stap. Soms was die pad opwindend vol hoop net om by die volgende draai totaal en al die pad te verloor. Na 9 jaar, van als probeer..nooit moed op te gee as jou hart uit jou siel geruk word... weer op te staan en nogsteeds onvoorwaardelik te glo vir 'n wonderwerk !!!
InterestsEk probeer al vir 8 en 'n half jaar om swanger te raak. Het al 2 Laps gehad waar sist, endo's en septum verwyder is. het al op hou tel hoeveel Clomis, Femara ens siklusse ek op was. 1x Gift 5x IUI 4x IVF Was 6x swanger en almal ge miskraam. Probleem uit eindelik gevind, my bloed klont. Die laaste was die ergste. Het 3 ling verwag 1 verloor op 8 weke en ander 2( identiese 2ling ) op 17 weke. Worse day of my life!!! Plan van aksie... Probeer, probeer, probeer!!!!
Google apps
Main menu