Ingedagte

My blogs

About me

Gender Female
Location Altona, Canada
Introduction My naam is Hesti en ek hou van woorde. Ons gesin het in 2020 na Kanada emigreer en met só groot verandering op jou voorstoep word mens maklik deur jou gedagtes oorweldig. Ek hoop dat om dagboek daarvan te hou, sal help met al die emosies wat daarmee gepaard gaan. Ek hou van lekker eet, goeie koffie, katte, stories en al die mooi dinge van die lewe, God- en mensgemaak.
Favorite Books 'The Book Thief' deur Markus Zusak, 'Six of Crows' deur Leigh Bardago