Plaasjapie

My blogs

Blogs I follow

About me

Industry Student
Location South Africa
Introduction Ek is die malle in die meisies wêreld! Die girl wat beeste dip bo ‘n party verkies, wat modder bo makeup verkies, wat 'n luislang bo 'n (tot 'n dooie) spinnekop verkies. Wat verskriklik lief is vir die natuur en die Skepper van alles. Wat baie van gimnastiek en uitdagings hou. Dis ek die rowwe jack, die plaasjapie, die mal girl. Geniet die malligheid saam met my. Los spoortjies in my lewe deur te comment op my posts.