wild fluttering fairy
My blogs
Blogs I follow
| Gender | Female |
|---|---|
| Industry | Education |
| Location | Bloemfontein, VRYSTAAAAAAAT, South Africa |
| Introduction | Dana Snyman vertel dat ons Afrikaners nie meer storievertellers het nie. Ek wil dus met my verhaal begin. Van die stowwerige strate van die Noord-Kaap tot die wêreld van die akademie, is my loopbaan 'n voortsetting van 'n kinderdae - soeke na "konneksies" – van geheime skrifte in 'n dagboek tot die kragtige, visuele taal van die Dowes. Ek glo dat almal 'n storie het en dat daar 'n groot impak is wanneer dit vir 'n tydjie saam met ander s'n saam afspeel. Taal en gedeelte ervarings is op die uiteinde die brug oor die menslike kloof. |
| Favorite books | Op die stadium lees ek nie veel nie, maar ek sal nie sommer "nee-sê" vir 'n stukkie Terry Prachett nie. |
When you spilled the milk, did it look like the moon?
Wanneer ek melk mors, lyk dit soos wanneer ek 'n muskiet tussen my palms beetgekry het...

