Blog-Marietjie
My blogs
Blogs I follow
| Gender | Female |
|---|---|
| Industry | Non-Profit |
| Occupation | Afgetree |
| Location | Mosselbaai, Suid Kaap, South Africa |
| Introduction | Ek is getroud met Willem, 'n landmeter, en woon in die rustige Mosselbaai. Ons is die ouers van twee volwasse kinders: Willie in Stellenbosch, en Rachel (getroud met JC van Wyk) in Kaapstad. Ek is 'n oud-maatskaplike werker. Ek dien op die beheerraad van Huis Elsje, vir die versorging van mense wat aan Alzheimer se Siekte ly. Ek is baie lief vir Jesus. |
| Interests | Mense en alles om, oor en van mense; dieremaniere. |
| Favorite music | Ligte klassieke musiek, en golden oldies. Net nie oempa-oempa-doef-doef-baby-baby nie. |
| Favorite books | Alles behalwe soetsappige liefdesverhale of hygromans |
When you hesitate before hitting snooze on your alarm clock, are you being lazy?
No, just sensible
