Hulda

My blogs

Blogs I follow

About me

Gender Female
Location Pretoria, South Africa
Introduction Ek is 'n Ma van twee pragtige seuns: Ronald en Gideon en is getroud met my wonderlike man Vincent. Ek is versot op mooi franse dekor en veral handgemaakte items wat so tikseltjie ekstra karakter het! My passie is veral om ou items NUWE LEWE te gee. Ek deel graag my passie met my vriendinne wat weer op hulle beurt my inspirasie is.