Blogger
Racing Ralph
On Blogger since: September 2008
Profile views: 957

My blogs

Blogs I follow

About me

IndustryArts
OccupationRedigeerder
LocationBerlyn, Duitsland, Germany
IntroductionEk sal enige ou opdraand gee as dit by fietsry kom. Eers het ek bergfiets gery, maar sedert ek drie jare gelede 'n padfiets aangeskaf het, is daar aan my geen keer nie. Om fiks te bly is natuurlik baie harde werk. Ek behoort aan die Teufelsberg fietsklub en as deel van my oefenprogram maak ek seker dat ek elke week tussen 100 en 250 km ver ry. In September vanjaar het ons aan die Cyclassics fietswedren in Hamburg deelgeneem het. Almal het net meer as drie uur en teen 'n gemiddelde spoed van omtrent 38 km/h klaargemaak. As ek nie fietsry nie, is kuier en werk volgende op my prioriteitslys. Ek het groot planne vir die toekoms en my volgende doelwit is om die "Dresden Race Day" oor 'n jaar of twee binne 'n toptyd te voltooi.
InterestsRadsport, fietsry, gesels met my vriende, werk, Afrikaans, geskiedenis, braais, en enige iets buite in die Brandenburgse bos!
Favorite moviesBoetie gaan border toe, Höllentour, Platoon, Pulp Fiction
Favorite musicSepultura, Biohazard, Rage Against The Machine, Fokofpolisiekar, Transkei Cowboys, Koos Kombuis, Bok van Blerk, Melktert Kommissie
Google apps
Main menu