Pro Regno

My blogs

About me

Gender Male
Occupation Pastor-teacher
Location South Africa
Introduction Gebore in Pietersburg en groot geword in Pretoria. Matrikuleer by Affies (1986). BA (1993, UP) HOD (1999, Unisa) BTh. Tale (2003, PU vir CHO) BTh. Honn (2005, NWU) M.Div (2006, NWU). Getroud met Dorothea sedert 1995, geseën met 6 kinders (3 weke - 12 jaar oud). Predikant by Gereformeerde Kerk Carletonville sedert Maart 2007. Die Latynse woorde 'Pro Regno' beteken: 'vir die Koninkryk'. Die doel van die blog is om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus.
Interests Bybel, Gesin, Gemeente, Familie, Kultuur, Balle
Favorite Movies Chariots of Fire, Dis Lekker om te Lewe
Favorite Music Psalms, Klassiek, Afrikaans
Favorite Books Bybel, Psalmboek, Institusies van Calvyn, Totius se Versamelde Werke, Rora