ef-el

My blogs

About me

Gender Male
Occupation Music
Location Bronkhorstspruit, Gauteng, South Africa
Introduction Ons is al 3jaar n band.Die band bestaan uit Fritz,Louwtjie,Jurian en Naas.Het Jip Rockspaaider 2006 gewen.Ons maak afrikaanse rock musiek!!Hou daarvan om live te perform,en om te headbang!
Interests Ons hou almal baie van musiek en dis ons passie, wil graag suid-afrikaanse rock in afrikaans verder vat.
Favorite Movies Ons hou van enige movie waarin Ben Stiller, Vince Vaughen of Owen wilson in speel.[like comedy`s]
Favorite Music Het n groot verskeidenheid van musiek waarvan ons hou.Vanaf 80`s rock tot modern rock, punk, classic rock en n bietjie hard rock!
Favorite Books Ons lees nie rerig baie nie.