Blogger
Sjaka S. Septembir
On Blogger since: February 2007
Profile views: 1,158

My blogs

Blogs I follow

About me

GenderMale
IndustryArts
OccupationPerformance Artist
LocationCape Town, Western Cape, South Africa
IntroductionEk hou van telefone. Van praat. Komunikeer. Direk indirek. Die lewe van jou af uit te spoel. Ek hou van kyk. Ek hou van luister. Ek's versot op asemhaal. Ek hou van vry. Van sex. Van lang warm storte. Ek is lief vir fiets ry. Vir mediteer. Vir heen en weer ritsel oor gedagtes. En nog. En nog 'n keer. Ek hou van omelette vir ontbyt. Pasta met pesto vir middag ete. My tong oor 'n vel. Van steak en 'n slaai vir aand ete. Ek's holderstebolder oor skep en speel.
InterestsAlles intreseer my!
Favorite moviesDit verander die heeltyd. 'Naked' kom altyd by my op. Het onlangs 'Arizona Dream' met Johny Depp gesien. Ek hou van daai tiepe surealisme!
Favorite musicMy musiek smaak is wyd oop. Jazz, blues, rock, klasiek...Tans luister ek baie na Miles Daves, Magnetic Fields, Crushed & Sorted, Trike en Weezer.
Google apps
Main menu