Blogger
Arnell
On Blogger since: November 2009
Profile views: 385

My blogs

Blogs I follow

About me

GenderFemale
LocationJohannesburg, South Africa
IntroductionNa 7 jaar van baie "eina's," hartseer en pyn het ek 'n 3-ling seuntjie ryker geword. 7 Jaar van baie opofferings, maar so die moeite werd. Vandag le daar nuwe uitdagings, nuwe vrese voor... Is ek reg daarvoor. Of was Infertiliteit al wat ek nog ooit geken het, mee kon gecope het?? Ek weet nie... Miskien eendag besef ek wat ek hier maak en wat my doel hier is. Is ek 'n goeie Mamma... Ek twyfel. Wil ek 'n goeie Mamma wees... Ongetwyfeld. Maar net soms sukkel ek om die Mamma, vrou en vriendin te wees wat ek graag WIL wees!
Google apps
Main menu