Blogger
Yannis & Zanke - Lotman Twins
On Blogger since: February 2008
Profile views: 393

Blogs I follow

About me

GenderFemale
IndustryNon-Profit
LocationPretoria, South Africa
IntroductionDie blog is geïnspireer toe ek 6 maande swanger was met die tweeling, Yannis en Zanke. Die besluit het gekom nadat die eposse te veel begin raak het en ek menige male belangrike mense op die adreslys mis gekyk het en sodoende mense nie op hoogte was met die tweeling se vordering nie. Daarom die blog. Dit is ook 'n 'lewendige' kinder album vir die tweetjies, hulle gaan presies weet hoe ons gevoel het, wat ons gedoen het en ook wat hulle gedoen het, sonder dat ons te diep in ons grysstof moet rond soek na al die antwoorde :-). Nou is dit tyd dat julle 'n lekker koppie koffie maak, rustig agteroor sit en bietjie by ons kuier. Groetnis xx
Google apps
Main menu