Blogger
Alta
On Blogger since: March 2013
Profile views: 314

My blogs

About me

GenderFemale
LocationDurban, KZN, South Africa
IntroductionMy Heidi-kind kleindogtertjie Leanie noem my Ouma Bonsballetjie,maar dis Oupa Bokmakierie wat die eerste drie plekke verower by die kleinkinders!Ons eie vier seuns,die groot liefdes in ons lewe,het nie net vir ons vier present-dogters gebring nie,maar ook tien present-kindertjies:van Shaun-Kroonprins af,met Lenay-Poppeloppies,Anel-Orrellaggie,Christiaan- Knikkoppie,Zak-Grapjas tussen-in,tot by André-Dansvoet,Jacques-Teddiebeer,Tiaan-Lagliggie en Leja-Tinktinkie.“Kleinkinders is vir oumense 'n kroon”,sê Spreuke 17.Hulle het ons harte verruim en ons lewe versier,en hulle laat ons glo dat hierdie laaste fase van 'n mens se lewe die beste is en liewer vroeër as later moet aanbreek.Maar wat is ons NALATENSKAP vir hulle?
Google apps
Main menu