Hetti

My blogs

About me

Gender Female
Industry Education
Location Springs, Gauteng, South Africa
Introduction Ek is `n vroedvrou met passie.Voorgeboortesorg intrapartum en nageboorte is vir my baie belangrik.Ek wil vrouens help om ingeligte keuses te maak wat gebaaseer is op kennis van alternatiewe.Ek is ook ICCE want beteken Internasionaal Gesertifiseerde kindergeboorte Opvoeder en IBCLC Internasionale Raad Gesertifiseerde Laktasie Konsultant.Ek is eerstens die vrou van Johan en het ook 2 eie kinders en `n lieflike skoondogter.Ek glo in Lewende Jesus Christus wat my die Passie gee vir dit wat ek doen