Die Wonderwêreld van die Natuur

My blogs

About me

Location Pretoria, Gauteng, South Africa
Introduction Dr Francois en Juanita Durand gee praatjies en demonstrasies of "instappies" oor: • Reptiele • Insekte • Fossiele • Dinosouriërs • Aardwetenskappe • Astronomie by skole en kleuterskole in Gauteng. Die aanbiedings komplimenteer die kurrikulum en die inligting kan vir skooltake of projekte gebruik word. Die doel van die aanbiedings is om kinders aan die natuur bekend te stel d.m.v. lewende diere, skedels, diagramme, modelle, skuifies en ander aktiwiteite. ******************************************* Ons ontvang en begelei ook skoolgroepe by die Transvaal Museum, Twaing-krater en Die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied. ******************************************* Vir verdere navrae en besprekings kontak ons by: 082 403 1692 of: juanitadurand@yahoo.com Besoek ook ons ander webwerwe by: http://wonderreptil.blogspot.com/ http://wonderinsekt.blogspot.com/ http://natuurwetenskap.blogspot.com/