Annelie
My blogs
| Gender | Female |
|---|---|
| Location | South Africa |
| Introduction | Ek skryf omdat ek glo dis een van die beste maniere om my gedagtes en emosies te orden. Ek skryf omdat ek glo ek moet - al is dit soms maar half deurmekaar en het dit meer sin in my kop gemaak as wat dit op papier doen. Hier deel ek my opinies oor literatuur, films, kuns, dinge in die media en sommer net 'n stukkie van myself. |
| Interests | Lees, skryf, skilder, Afrikaans |

