E.K is die toekoms

My blogs

About me

Industry Government
Occupation self
Location Emmerensia, Gauteng, South Africa
Introduction Veto en Vote is geskep deur E.K, die eienaar van die ,U.C. HeerengrachtVeto 99. Wie ek in die regte lewe is , maak regtig nie saak, maar wat my VETO is , is waar die saak belang drae. In n neute dop Stap 1. Gaan na www.unitycongress.co.za Stap 2. Laai die VETO af. Stap 3. Sny die Veto uit, vir die opkomende plaaslikke verkiesing, net twee. Stap 4. Wees professioneel,en laat stickers maak, wat jy sommer vir jou familie, huiswerker, werkers en kinders wat mag stem uitdeel. As die te veel moeite is, neem twee VETO’S en n stiffie Pritt, saam na die stembusse. Stap 5. Plak een VETO langs die P.P (Politieke Party) van jou keuse, en een langs enige ander. Verkieslik die sterkste party in jou munisipale omgewing, OF enige ander “STERK” party in jou munisipale omgewing. Stap 6. Gaan huis toe , en bid dat vir eens ons ou nasie kon saamstaan om n verskil te maak tot die besste, wat langer as 40 jaar sal hou.
Interests To bring a unified Political Infrastructure to R.S.A were people could make life easier for themselves, without any Racial oR Gender agenda.
Favorite Music music in all its forms