Lammervanger
My blogs
| Location | Sydney, Australia |
|---|---|
| Introduction | Ek woon deesdae in Sydney. Ek het my PhD by die Universiteit van Sydney klaargemaak en nou dwing ek mense om my as doktor aan te spreek. Soms hou ek myself as 'n mediese dokter voor en neem dan deel aan minder ernstige operasies soos byvoorbeeld kornea oorplantings en die uithaal van verstandtande. |
| Interests | Seeleeu migrasiepatrone, Lintwurm voorplantingsgewoontes, Takies in en om die huis |
| Favorite music | Crash Test Dummies, Tanita Tikaram, Dire Straits, REM, Valiant Swart, Dawid Kramer, Eros Ramazzotti, Phil Collins, Vaya Con Dios, Fleetwood Mac, Matchbox 20, Theuns Jordaan, Johannes Kerkorrel, Paul Simon, Queen, Aerosmith, INXS |

