Blogger
Marius
On Blogger since: November 2005
Profile views: 611

My blogs

About me

GenderMale
IndustryGovernment
OccupationTown Planner
LocationPietersburg, Limpopo, South Africa
IntroductionEk probeer twee blogs aan die gang hou. Die eerste is Die Herder, wat jou basies dagboek-tipe ding is en waar ek uitwei op dinge wat ons doen en sien. Ons praat oor alles war real is. Op Nimmereindigende Storie probeer ek mense sover kry om te help aan 'n in-situ storie. Ons maak dit op soos ons gaan. Elke persoon kan lees en byskryf en maak met die storie soos hy of sy wil. Dalk draai dit goed uit, dalk is dit kettings en kettings onsamehangende onsin. Kom ons kyk.
InterestsDie gewone Boere-goed. Sport, braaivleis, ietsie vir die keel. Ek fliek graag saam met my vrou, maar ander is ook welkom. Ek hou van my Jack Russel, Mila, maar dis hoe ver dit gaan met honde. Ek kan nie diere seer maak nie, en is dus 'n crap jagter. Visvang is orraait, though...
Favorite moviesBraveheart, Troy. Amper alles van Jim Carrey. (ek weet, ek weet)
Favorite musicRammstein, Metallica, Nirvana, van U2 se ou goed en 'alternative' Afrikaans soos Klopjag, Ddisselblom, Koos & Valiant.
Favorite booksEnigiets van Roald Dahl, and natuurlik Bill Watterson en Gary Larsson, duh.

If you were a cannibal, what would you wear to dinner?

Nie 'n trul vir 'n das nie, dis verfokken seker.....

Google apps
Main menu