Blogger
nina
On Blogger since: June 2010
Profile views: 233

My blogs

About me

GenderFemale
IntroductionEk kyk op na kunstenaars wat: >> die vermoë het om abstrakte idees en benaderings te volg in terme van die uitbeelding van hul onderwerp en die oordra van 'n boodskap >> teen die norm beweeg, en 'n baie nuwe, unieke en herkenbare styl het >> wat dit regkry om emosies by die toeskouer op te wek deur middel van kunselemente soos kleur en tekstuur >> eenvoudige onderwerpe op vreemde maniere kan uitbeeld. // Van my gunsteling kunsbewegings en kunstenaars sluit in René Magritte, Andy Warhol, Michael Carson, Van Gogh, DADA & Impressionisme. // Ek's effens kamera-mal en ook lief vir skryf // Ek glo in die woorde van Leonardo da Vinci : "Simplicity is the ultimate sophistication." // Ek het baie drome, maar geen idee waar ek eendag gaan opeindig of presies wat ek wil doen nie. // Maar soos Picasso sê: "If you know exactly what you're going to do, what's the good in doing it?"
Google apps
Main menu