Blogger
Marnitz
On Blogger since: July 2010
Profile views: 1,956

My blogs

About me

GenderMale
IndustryBusiness Services
OccupationEienaar Glass North West
LocationKlerksdorp, Noordwes, South Africa
IntroductionGedurende my vroeƫ twintigs het ek my linker femur baie sleg gebreuk in 'n ernstige motorfiets ongeluk. Die ongeluk was die oorsaak tot my liefde vir bergfietsry, ek het begin bergfietsry om my spiere te versterk. In 2004 het ek aan my eerste groot race deelgeneem, die Trans Baviaans en van daar het ek gegroei tot in die Freedom Challenge in 2009. Die Freedom Challenge is 'n onvergeetlike lewensveranderende race waaraan almal moet deelneem. Hier volg my ervarings.....
InterestsMy vrou en kinders,Die natuur
Google apps
Main menu