Blogger
At the Crossroads
On Blogger since: November 2025
Profile views: 9

My blogs

About me

IntroductionDie blog bevat plasings geskryf deur Frans Minnaar. Ek skryf in Afrikaans (alhoewel daar 'n paar artikels in Engels sal verskyn). Ek is ideologiese verbonde aan die taal Afrikaans, en die kultuur van die Afrikaner. Indien u my blog lees, neem asseblief die volgende in ag: Eerstens, ek glo dat daar op rassistiese en kulturele grondslag teen Afrikaners gediskrimineer word; en dat die groep, in die praktiese begrip van die konsep, deur die staat onderdruk word. Tweedens glo ek in gelykheid, maar sonder die “transformasie” verskoning vir diskriminasie wat daaraan toegevoeg word. In my begrip moet gelykheid presies dit beteken: Gelykheid. Derdens is daar by my geen twyfel dat die Afrikaner aan rassediskriminasie onderwerp word nie. Vierdens glo ek in vrye markte, en glo ek dat sosialisme en kommunisme verwerplike en vernietigingende ideologiese is. Laastens is ek ʼn Christen, en reflekteer my skryfwerk dit. O-ja, daar's nog iets: In beginsel sal ek altyd geopolities "die kant" van die Westerse wêreld kies. Indien enige van bogenoemde “aktivistiese ideologiese waardes” u aanstoot gee, sal u nie aanklank by my skrywes vind nie.
Google apps
Main menu