Mamma Gompie

My blogs

About me

Gender Female
Location Johannesburg, Gauteng, South Africa
Introduction Wel soos julle seker al agter gekom het is ek die taragompie mamma, ek een woelige kleuter en 'n baba van 'n paar maande. Elke dag is 'n nuwe ervaring met die tweetjies in my lewe dis nooit dieselfde nie. Party dae is maklik ander is bietjie meer van 'n uitdaging... Dis waar kinders verander jou hele lewe, maar ek ruil die twee vir niks in die wêreld nie! Ek is mal oor kreatiewe dinge - wat op die tydstip in my lewe verlang om my oudste besig te hou terwyl ek my baba gelukkig hou.....
Interests Handwerk, naaldwerk, lees, musiek luister, kuier
Favorite Movies Die afgelope 2 jaar het ek skaars tyd om sepies te kyk so flieks? wat is dit kan mens dit eet?
Favorite Music Toe ons vir Mia gehad het was Theuns Jordaan se cd soos Bloed die beste. Met Zelda (ons nuwe baba) sal niemand my glo nie maar sy vrek oor alternatiewe musiek (nickleback, spin docters, .... ) ek verlang na die dae toe Mia klein was toe het selfs DNA strings gewerk....
Favorite Books Baba en Kleuter elke maand.... As dit tel want dis al wat ek gelees kry op die stadium van my lewe.... gelukkig is daar baie oulike artikels in hoe om peuters en kleuters besig te hou....