Blogger
Feetjieland
On Blogger since: July 2007
Profile views: 1,377

My blogs

About me

GenderFemale
IndustryBusiness Services
OccupationBusiness Owner
LocationKimberley, Noord-Kaap, South Africa
IntroductionEk is getroud, het twee pragtige kinders, Calista (3) en Marko (2). My man se naam is Johan, en dan het ek 'n worsie en sy naam is Basjan. Ons het ons eie besigheid, J&B Satellites, ons installer DSTV's ,plasmas, projektors en interkomstelses. Bietjie meer oor my as mens: ek is spontaan, emosioneel, passievol, liefdevol, analities, en baie reguit en eerlik.
InterestsEk is mal oor mense, kinders, en diere!Musiek, dans, en lekker kuier om 'n braaivleis-vuur.
Favorite movies10 Things i hate about you. Tristan&Isolde. City of Angels. First Knight. Braveheart.
Favorite musicSteve Hofmeyer (natuurlik) Bok van Blerk Theuns Jordaan Juanita Du Plessis Creed Matchbox 20 Bon Jovi Shania Twain
Favorite booksKringe in die Bos

Your superpower is that you smell like dandelions whenever someone lies. How will you maintain your secret identity?

Vir my parfuum koop wat soos dandelions ruik, lol, so dan sal almal dink dis my parfuum wat so ruik.

Google apps
Main menu