Annatjie Reynolds
My blogs
| Gender | Female |
|---|---|
| Occupation | Self employed |
| Location | Richmond, Northern Cape, South Africa |
| Introduction | Ons woon op ‘n Karooplaas.As ‘n opgeleide huishoudkundige was ek mede samesteller van die baie gewilde Karoo Family Favourites. Hierdie boekie het, met terug voer, uit gelig dat mense soek toe meer wildsvleis resepte, daarom het Karoo Wildsvleis/Karoo Venison as ‘n idee ontwikkel en later in druk verskyn. Tans is die boek in 7de druk. Ek, Lynne en Albe het as self die eerste 4 drukke se ‘uitgewers!’, bemark en versprei. Die laaste 3 drukke is uitgereik onder Johanthan Ball uitgewers. |
| Interests | Familie, vriende, goeie wyn. Blomme pluk en die kleur van die lewe te geniet. |
