Blogger
Charmaine
On Blogger since: July 2007
Profile views: 1,103

My blogs

About me

GenderFemale
LocationAbu Dhabi, United Arab Emirates
IntroductionEk is nou al meer as ses jaar in Abu Dhabi in die AE. Ek het drie GROOOT kinders. Niël, my oudste is 29 en het sy graad in die kunste behaal aan UNISA en vasbeslote om verder te swot. Wiehann is 26 en werk as verteenwoordiger by Wella. Elriza is 23 en studeer by die Baptiste Bybelskool. Ek werk vir Etisalat, die land se telekommuikasie reus. Ek doen "soft skill" training. Dit sluit allerhande vaardighede in, soos kommunikasie en klantediens, verkope en onderhandeling. Dis 'n heerlike kreatiewe pos, want ek ontwikkel self die aanbiedinge.
Interestskitaarspeel en sing en kinders leer van Jesus. Ek doen graag handwerk soos knoopwerk en verf en hekel, maar in die land kry mens nie hekelpatrone nie.
Favorite moviesek hou van stories oor mense en hulle pyn, vreugdes, vergifnis en temas van hoe mense met die lewe deel. Mr Holland's Opus, Patch Adams, The Browning version, Forrest Gump, Miss Potter... en natuurlik lief ek fantasie soos Little Mermaid en Beauty and the Beast, o en vergeet nie Lion King nie... en die MUSIEK!!
Favorite musicEk lief musiek. klasieke musiek praat met my hart, maar luister ek net so graag na pop en rock... tot op 'n punt. Ek luister egter meestal na gospel musiek. Ek hou van die verskeidenheid van Worship Together en WOW cd's.
Google apps
Main menu