Blogger
JT
On Blogger since: August 2010
Profile views: 422

My blogs

About me

GenderFemale
IndustryArts
LocationStellenbosch, Western Cape, South Africa
IntroductionDit is belangrik dat ek twee stories vertel om die blog te verduidelik: Eerstens was my ma van plan om haar eerste (en toe enigste) dogter na haar ouma, Kate, te vernoem. Omdat sy na haar troue 'n Theron geword het (wat begin met dieselfde [t]-klank waarop die naam, Kate, eindig), het sy op 'n ander naam besluit, naamlik: Janina. (Kate Theron sou dan mos ongemaklik wees om uit te spreek, of alternatiewelik 'kaytron' geword het.) Tweedens was daar 'n dag in my lewe wat ek besef het dat taal 'n belangrike rol in my lewe sal speel: Toe ek 13 was het ek en my eerste liefde besluit om 'n potjie scrabble te speel. Hy, die sportliefhebbende mooiseun, sit die drie letters; K, A, en T langs mekaar neer. Hy was nie groot op taal en spelling nie (ek het die liefdesbriewe eerder met 'n halwe oog gelees), so ek was baie trots op hierdie poging. Met sy tweede probeerslag las hy toe met 'n groot glimlag 'n enkele letter by sy vorige drie aan. Absoluut in sy noppies heg hy dié verdoemde E aan, gepaardgaande met 'n trotse artikulasie (daarvan): "KATTE." Ek sal daardie dag nooit vergeet nie, want dit was die dag wat ek geweet het ek en die rugbyman sal nie lank saamwees nie.
InterestsEk is lief vir (my) taal :)
Google apps
Main menu