Louisa
My blogs
| Gender | Female |
|---|---|
| Industry | Arts |
| Occupation | Self employed |
| Location | Deneysville, Free State, South Africa |
| Introduction | I am not your average 'follower'..... I make my own path .... I break my own rules ... I follow my instincts ... Ek is nie soseer deelnemer, maar waarnemer. Mense is my interessantste stokperdjie, want elkeen het unieke eienskappe, goed of sleg. Is gebore in 'n huis met hardhorende mense ... almal het hard en deurmekaar gepraat .... het altyd eenkant gesit en mense dop gehou .. na hul 'body language' gekyk en dus so 'geluister' na wat mense wys, nie se nie ... en reeds vroeg geleer om op my sesde sintuig staat te maak ... ek was maar nog altyd in een of ander kuns rigting, was vir baie jare eiendomsagent, is steeds ...die 'rat race' en wat gepaard gaan met die eiendomsoerwoud, het my laat besluit om my liefde vir ou goed en hout uit te leef om n balans te bring - my skeppings is te koop op kunsmarkte en verskillende winkels. Soms skryf ek, maar slegs as die inspirasie inskop of as ek deur 'n moeilike tydperk in my lewe gaan - dit wil voorkom of daar 'n konneksie is ... Dit is dieselfde met my kuns ... |
| Interests | Art, designing, long walks, sight seeing, I love people but also like my own company, music is a passion, ... I FEEL the beat, love to travel and explore ... All in all: I have a gypsy soul ... Kuns, Ontwerp, Stap op strand, Ontleed mense, Musiek, Rondreis/nuwe plekke ontdek . nuwe uitdagings ... |
| Favorite movies | Depends on mood Ultimate Survivor my favorite TV program Enigiets na gelang van my omstandighede en buie (as ek myself sover kan kry om stil te sit vir 2 - 3 ure)- 'Jakkalsdans' baie spesiaal! |
| Favorite music | Anything goes! Enjoying anything with a 'feel' Enigiets 'sag op die ore', modern, rock of roll, met 'n verstaanbare melodie!! (ek hoor nie noodwendig die melodie nie, maar sien en voel dit!) ..... ek is gebore met 50% gehoorverlies .... daarom is my aanvoeling vir mense en dinge om my meer intens as die gewone man op straat! |
| Favorite books | Drama History Nie soetsappige romanses (die einde is altyd dieselfde, anders as die werklikheid!) |

