Blogger
Pikkelik se blik
On Blogger since: August 2008
Profile views: 434

My blogs

About me

GenderFemale
LocationUpington, North Cape, South Africa
IntroductionHallo my naam is Pikkie, net nog 'n doodgewone vrou. Ek het ‘n wonderlike man, Nic (die beste ooit) en twee kinders, John (4) en Cathrine (1). Ons leef nog na aan mekaar as gesin, eet gesond en kyk bitter min televisie. Ek is mal oor lees en gesels en natuurlik om my mening te lig! Hierdie is my platvorm om my sê te sê en kommentaar te kry op my mening, wat ook maar soms verwronge kan wees. Ek doen nie gevegte nie!!! Geen gevegte van enige aard word hier toegelaat nie! As jy wil baklei, druk die rooi kruisie bo aan die regterkant van jou skerm en gaan weg.
Google apps
Main menu