Blogger
Elsa
On Blogger since: October 2011
Profile views: 2,015

My blogs

Blogs I follow

About me

GenderFemale
LocationMalelane, Mpumalanga, South Africa
IntroductionEk bly in Malelane, 'n kleinerige dorpie teenaan die Kruger Nasionale Park. Ek bly alleen met my 4 katte en 3 honde. Albei my kinders is al uit die huis en woon ver. En ja, as ek kon sou ek agter hulle aangetrek het! Dink net hoe sou ek die kaapse winters geniet het! Ek is mal oor reënweer en koue, defnitief in die verkeerde dorp!
Google apps
Main menu