Through a Window

My blogs

About me

Location Groot Karoo
Introduction Yes, die lewe het soveel fasette - daarom die blognaam wat sinspeel dat daar verskeie deure en vensters is om na sake te kyk of dit te bereik. Wat jy hier lees is my, ‘n gewone mens se lewe, hoe ek na sake kyk, wat met my gebeur en al gebeur het. Ons loop nie in mekaar se skoene nie, maar ons paaie kruis wel, hoe wonderlik om ander se reisweë te hoor. Welkom, lekker lees, nadink en leef.