Salomi Smit
My blogs
Location | Pretoria , Gauteng, South Africa |
---|---|
Introduction | God het my een aand oortuig dat ek goed sal doen as ek my eie cupcakery begin, ek het Sy raad gevolg en nou 7 jaar later is my visie verskuif waar Sy raad hierdie keer was: "Volg jou hart" en hier is ek nou besig om kreatief te wees en nogsteeds my droom uit te leef. My gees is vervul vol van God se glorie en Sy magtigheid. 'n Blog Musteria het gevolg waar ek al my wedervaringe en Geestelike groei uiteensit en weergee sodat mense die bo-natuurlike kan verstaan en kan besef dat die Geesteswêreld nie boos is soos wat so baie mense dit sien nie. Ek hoop dat jy so gefasineer sal word deur my blogs dat jy weer sal terugkom. |