Blogger
Die ou Suid-Afrika
On Blogger since: October 2010
Profile views: 1,428

My blogs

About me

GenderMale
OccupationVryheid
LocationPretoria, ZAR
IntroductionDie ou Suid-Afrika blog(hierna DoSA) bely die Almagtige VADER Skepper van Hemel en Aarde, deur en tot wie alle dinge is en daarmee saam die saligmaking in SY SEUN die Messias(gesalfde) vir alle mense wat dit persoonlik in geloof aanvaar. Hierdie belydenis en geloof het ingevolge die Heilige skrifte bepaalde praktiese implikasies. Die politieke siening van DoSA is dat die menslike samelewingsonde slegs sinvol en konstruktief gereël kan word op die grondslag van erkenning van die identiteite en regte van volke en volksgroepe, van vreedsame naasbestaan en van eiesoortige ontwikkeling. Dit is in ooreenstemming met die Skrifbeginsel van doen aan andere soos jy aan jouself gedoen wil hê, asook in ooreenstemming met die reg tot selfbeskikking vir volke soos vervat in Art. 2(7) van die Handves van die Verenigde Nasies. Toegepas op die Suid-Afrikaanse situasie, beteken dit dat DoSA op gebalanseerde wyse die belange van die blanke bevolkingsgroep in die land, soos vergestalt in die Boerevolk, op die hart dra, veral wat betref identiteitstrots, diskriminasie in die werksplek, sportkwotas, onderwyssake, groeiende armoede, selfbeskikking, ens.
Google apps
Main menu