Flat Earth Society
My blogs
Location | Centurion, Gauteng, South Africa |
---|---|
Introduction | The Flat Earth Society is ‘n gewone groep mense wat Jesus volg. As sulks, vorm ons deel van die groter Christen famillie van gelowiges. Dié familie het sedert die koms van Jesus in ‘n veelverskeidenheid van denominasies en kerkgroeperinge vertak. Sommige beskou die vertakkings as avonture in dwaalleer. Ons sien dit as verskillende christene wat elk vanuit hulle eie tydvak biddend saam wou gesels oor die impak van Jesus op mense se lewens. The Flat Earth Society wil graag aan die gesprek deelneem. En ons doen dit vanuit ons eie tyd. |