Sune
My blogs
| Gender | Female |
|---|---|
| Location | Wes-Kaap, South Africa |
| Introduction | Ek is baie lief vir die Here. Dis die belangrikste. Dan is ek getroud met 'n wonderlike man en die mamma van drie lewendige, vrolike, uitbundige kindertjies. Ek eet soms te veel peanutbutter en kan my bekommer oor onbenullighede. Ek is 'n kind van die Boesmanland en stof en stilte is dus goed vir my siel. Ek deel graag stories uit ons lewe, want die woorde kom sommer so maklik. En dis so lekker. Mag die woorde jou hart aanraak. |
| Interests | Lees, Stap, Dans, Draf, Dink, Koffiedrink, Lag |
