C.A. Grobler
My blogs
Blogs I follow
| Gender | Male |
|---|---|
| Industry | Law |
| Occupation | Corporate Law Advisor/Forensic Investigator |
| Location | Pretoria, Gauteng, South Africa |
| Introduction | C A Grobler doen forensieses ondersoeke en assisteer maatskappye in kommersiele reg aspekte vir meer as twintig jaar. Hy is ‘n regsgeleerde wat voorheen as ‘n offisier in die Handelsmisdaad Eenheid van Pretoria gedien het. Hy het verdere opleiding by die Suid Afrikaanse Reserwebank gekry in Diviesiebeheer Regulasies. Hy was vir jare verbonde aan die Pretoria se Raad Vir Bejaardes, selfs as Voorsitter en het bekendheid verwerf as‘n kampvegter vir bejaardes se regte teen finansiele uitbuiting. As ‘n gereelde gas op radio Pretoria en outeur van vele handleidings oor bedrog, onder andere voorkoming van versekerings bedrog het hy menigte jong manne die kuns van forensiese ondersoeke geleer. |
